Lyrics
Luister na die klank wat jou liefde maak
As jy moet terug kyk hoe jou lewe lyk
Dit's vergeleë om net weer te probeer
Om jou hart te volg
Te kan verstaan
Jy soek so hard na 'n beter pad
'n Ander rol wat jou hart gaan vul
Jy't gesê dis hy
Het jy dan verdwaal
Jy moet net ophou soek
Luister na die klank wat jou liefde maak
Dit is die taal wat jou hart praat
As jou woorde op raak
Sal alles weer sin maak
As jy moet terug kyk hoe jou lewe lyk
Dit is vergeleë om net bang te wees
Jy verkompliseer dit
Jy het niks om te vrees
Jy val so hard maar jy staan weer op
Dis die klank van hoop in jou hartklop
Jy't vooruit gegaan
Dis in jou vas gevang
Jy moet net ophou soek
Luister na die klank wat jou liefde maak
Dit is die taal wat jou hart praat
As jou woorde op raak
Sal alles weer sin maak
Hartklank, luister na die klank wat jou liefde maak

Hartklank, hartklank
Written by: Joe Foster