Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Francois Van Rensburg
Francois Van Rensburg
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Francois Van Rensburg
Francois Van Rensburg
Songwriter
Joe Foster
Joe Foster
Songwriter

Lyrics

Vry sal ek wees as ek vergeet
‘n Les geleer
‘n Hart gebreek
Hard geval vir seer
Kies ek om daarin te verdwaal
Wat ek onthou
Het my tot nou
Gevorm en gebou
Tog moes ek leer
Twee wêrelde
Tussen jou en tussen my
Vasgevang
En vasgeketting in die nag
Twee wêrelde
Tussen gister en vandag
Mis ek jou maar ek is steeds gelukkig nou
Soek om ‘n rigting te bepaal
Moet vrees oorwin en oorbegin
Die prys hiervoor betaal
Want nou is ek daar waar ek moet wees
‘n Donker uur kan ek verduur
Sterk maar bly gekneus
Steeds moet ek leer
Was ons vasgekeer
Na ons verlede het ek weer probeer
Opgestaan ek het aangegaan
Ons lewe saam lê agter gelaat
Written by: Francois Van Rensburg, Joe Foster
instagramSharePathic_arrow_out