Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Joe Foster
Joe Foster
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Joe Foster
Joe Foster
Songwriter

Lyrics

As ek in jou oë kan sien dat jy van my hou
Is dit heeltemal genoeg?
Want as ek snags my kop aan drome oorgee is dit
Al waaraan ek kan dink
Ek dink aan jou
Doen jy aan my?
Dit is genoeg vir my
Dit is genoeg as jy dit vir my wys
Dit is genoeg vir my
As ek net weet dat jy dit voel oor my
Dat jy dink aan my
Want ek dink aan jou
As ek in 'n drukkie kan voel waar my rusplek is
Is dit heeltemal genoeg
As jy met 'n sag vry voor my rug my kan sê
Dat jy diep binne jou wil vra
Dink jy aan my?
O, want ek dink aan jou
Dit is genoeg vir my
Dit is genoeg as jy dit vir my wys
Dit is genoeg vir my
As ek net weet dat jy dit voel oor my
Dat jy dink aan my
(Dis genoeg vir my
Dis genoeg vir my)
(Dis genoeg vir my
Dis genoeg vir my)
Dit is genoeg vir my
Dit is genoeg as jy dit vir my wys
(Dis genoeg vir my)
Dit is genoeg vir my
As ek net weet dat jy dit voel oor my
Dat jy dink aan my
(Dis genoeg vir my
Dis genoeg vir my
Dit is genoeg vir my
Dis genoeg vir my)
Dis genoeg vir my
Dit is genoeg vir my
Written by: Joe Foster
instagramSharePathic_arrow_out