Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Joe Foster
Joe Foster
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Joe Foster
Joe Foster
Songwriter

Lyrics

Ek is 'n proefbuis
Ek is net 'n stukkie vleis
Voer my gevleide woorde
En, en ek is jou goeie tyd
Dans, dans, dans met my
Want môre is dit weer verby
Dans, dans, dans met my
Want dis al wat ek van jou gaan kry
Jy kry 'n reaksie
Wat kan jy anders van my verwag?
Ek het dieselfde plan as jy
Jy weet ook net waarna ek smag
Dans, dans, dans met my
Want môre is dit weer verby
Dans, dans, dans met my
Want dis al wat ek van jou gaan kry
Kom 'n bietjie nader
Kom 'n bietjie nader aan my
Kom 'n bietjie nader aan my
Kom 'n bietjie nader, kom 'n bietjie nader
Dans, dans, dans met my
Want môre is dit weer verby
Dans, dans, dans met my want
Dis al wat ek van jou gaan kry
Dans, dans, dans met my want
Môre is dit weer verby
Dans, dans, dans met my want
Dis al wat ek van jou gaan kry
Written by: Joe Foster
instagramSharePathic_arrow_out