Top Songs By Steve Hofmeyr
Similar Songs
Lyrics
[Verse 1]
Die Blou Bul eet nie van die vloer af nie
Die Blou Bul weet nie van verloor af nie
Die Blou Bul sukkel nie sy roer af nie
Nou vra jy my vir wie ek skree
[Verse 2]
Ek skree nie WP nie, ek bly 'n Bul
Ek skree nie OP nie, ek bly 'n Bul
Ek skree nie Vrystaat nie, ek bly 'n Bul
Laat staan die Sharks en die Leeus en die hele blêrrie spul
[Verse 3]
Die Blou Bul tjank nie by sy pa-hulle nie
Die Blou Bul tjank nie by sy ma-hulle nie
Die Blou Bul tjank nie by die pale nie
Nou vra jy my vir wie ek skree
[Verse 4]
Ek skree nie WP nie, ek bly 'n Bul
Ek skree nie OP nie, ek bly 'n Bul
Ek skree nie Vrystaat nie, ek bly 'n Bul
Laat staan die Sharks en die Leeus en die hele blêrrie spul
[Verse 5]
Die Blou Bul rol hom nie 'n mielie nie
Die Blou Bul kan hom ook nie kielie nie
Die Blou Bul is hy nie 'n bielie nie
Nou vra jy my vir wie ek skree
[Verse 6]
Ek roep vir Frik du Preez, hy sal my hoor
Ek vra vir Thys Lourens, bly op my spoor
En gee vir Naas Botha, hy skop hom oor
Nou vra jy my vir wie ek skree
[Verse 7]
Ek sit vir Fanie voor, kan jy hom vang?
Ek het vir Rubin ook, maak hy jou bang?
Vat Uli Schmidt jou vas, los hy jou mank
Nou vra jy my vir wie ek skree
[Verse 8]
Ek pas vir Moaner uit, kan jy hom vat?
Na Hansie Brewis toe, hy's gans te glad
Ek pass vir Josie uit, jy maak jou nat
Nou vra jy my vir wie ek skree
[Verse 9]
Die Blou Bul eet nie van die vloer af nie
Die Blou Bul weet nie van verloor af nie
Die Blou Bul sukkel nie sy roer af nie
Nou vra jy my vir wie ek skree
[Verse 10]
Ek skree nie WP nie, ek bly 'n Bul
Ek skree nie OP nie, ek bly 'n Bul
Ek skree nie Vrystaat nie, ek bly 'n Bul
Laat staan die Sharks en die Leeus en die hele blêrrie spul
[Verse 11]
Ek skree nie WP nie, ek bly 'n Bul
Ek skree nie OP nie, ek bly 'n Bul
Ek skree nie Vrystaat nie, ek bly 'n Bul
Laat staan die Sharks en die Leeus en die hele blêrrie spul
[Verse 12]
Ek skree nie WP nie, ek bly 'n Bul
Ek skree nie OP nie, ek bly 'n Bul
Ek skree nie Vrystaat nie, ek bly 'n Bul
Laat staan die Sharks en die Leeus en die hele blêrrie spul
[Verse 13]
Ek skree nie WP nie, ek bly 'n Bul
Ek skree nie OP nie, ek bly 'n Bul
Ek skree nie Vrystaat nie, ek bly 'n Bul
Laat staan die Sharks en die Leeus en die hele blêrrie spul
Written by: Steve Hofmeyr