Top Songs By Jakkie Louw
Lyrics
Ek het altyd geweet die dag dat jy my sou vergeet
Sal dit reën op 'n Maandag in September
Maar nou kyk ek in jou oë ek het jou reeds verloor
Wolke trêk saam en dis lente
Maar ek bid steeds vir jou
Mag jy gou weer iemand vind om jou vas te hou
As dit reën reën dit oor my
Die storms uur is verby
Die sond kom darem weer uit
Jy is okay
Reën drippels oor jou wang jou trane in die sand
Dis Maandag in September en ek is alleen
As dit so reën
Vier seisoene gaan verby
Ek werk bietjie harder om my aandag af te lei
Lente bloeisels kom weer uit
Ek sien jy het 'n nuwe liefde aan jou sy
Ek bid nog steeds vir jou
Ek hoop waar jy is is blou lug daar by jou
As dit reën reën dit oor my
Die storms uur is verby
Die sond kom darem weer uit
Jy is okay
Reën drippels oor jou wang jou trane in die sand
Dis Maandag in September en ek is alleen
As dit so reën
Ek hoor die mense begin praat
Jou van verander met 'n lewens maat
Ek hoor jy het so mooi gelyk
Die son het geskyn en jy is weer vry
Maar ek bid nog steeds vir jou
Mag die reën jou net genees want ek dink steeds aan jou
As dit reën reën dit oor my
Die storms uur is verby
Die sond kom darem weer uit
Jy is okay
Reën drippels oor jou wang jou trane in die sand
Dis Maandag in September en ek is alleen
As dit reën reën dit oor my
Die storms uur is verby
Die son kom darem weer uit
Jy is okay
Reën drippels oor jou wang jou trane in die sand
Dis Maandag in September en ek is alleen
As dit so reën
Ek het altyd geweet die dag dat jy my sou vergeet
Sal dit reën op 'n Maandag in September
Nou is ek hier en jy is daar
Dis 'n reënerige Maandag in September
Written by: Jakkie Louw