album cover
Eks My Eie Oupa (Live)
1
Afrikaans
Eks My Eie Oupa (Live) was released on October 31, 2025 by David Gresham Records, under exclusive license from Jakkie Louw as a part of the album Gees
album cover
AlbumGees
Release DateOctober 31, 2025
LabelDavid Gresham Records, under exclusive license from Jakkie Louw
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM164

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jakkie Louw
Jakkie Louw
Vocals, Solo
COMPOSITION & LYRICS
Jacob Mynhardt Louw
Jacob Mynhardt Louw
Composer, Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Jakkie Louw
Jakkie Louw
Producer

Lyrics

[Intro]
Goeie naand, ek is Jakkie Louw
[Verse 1]
Baie, baie jare terug
Ek was negentien
Ek't getrou met 'n wedewee
Ek wens jy kon haar sien
Die wedewe se volwasse dogter
Het orals saamgegaan
My Pa raak toe verlief op haar
Trou toe daar en dan
[Verse 2]
So dit maak dan my Pa
'n Skoonseun vir my
My dogter was my Ma
Want sy was my Pa se bruid
Om dinge deurmekaar te krap
Al maak dit my baie bly
Ek raak ook self toe 'n Pa
Ek het 'n baba seuntjie gekry, hey-hey-hey
[Verse 3]
My baba seuntjie raak toe
'n Swarrie vir my Pa
So raak hy ook my Oom
Ja, dit voel so bietjie mal
So as hy dan my Oom is
Dan is hy mos ook my broer
Van my wedewee se volwasse dogter
Is my Stiefma, "yes it's true, yes it's true"
[Verse 4]
My Pa se vrou het toe 'n baba seun
Wat hul wakker hou
Dit raak toe my kleinkind
Dit was my dogter se seun onthou
My vrou is nou my Ma se Ma
Dit maak my hart so seer
Want al is sy my vrou
Is sy my Ouma ook, ek sweer
[Verse 5]
So as my vrou my Ouma is
Dan is ek haar kleinseun
As ek daaraan dink
Begin my kop te dreun
Ek is nou die vreemste saak
Wat jy al ooit kon vind
As 'n man vir my eie Ouma
Wil ek dit hardop sing
[Chorus]
Ek's my eie Oupa
Ek's my eie Oupa
Ja, ek weet dit klink weird
En dis flippen verkeerd
Ek's my eie Oupa
Almal saam, come on
Ek's my eie Oupa
Ek's my eie Oupa
Ek weet dis verkeerd
En dit klink flippen weird
Ek's my eie Oupa
Ek weet dit is weird
En dis flippen verkeerd
Maar ek's my eie Oupa
[Outro]
Gaan maak daai som
It's true
It's sad but it's true
Baie, baie dankie
Written by: Jacob Mynhardt Louw
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...