Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Bernice West
Bernice West
Vocals
Ammiël Kelber
Ammiël Kelber
Background Vocals
Angelo Roman
Angelo Roman
Acoustic Bass Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Bernice Van der westhuizen
Bernice Van der westhuizen
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Vorster
Johan Vorster
Producer
Jacomien De Wet
Jacomien De Wet
Producer
Arnold de Wet
Arnold de Wet
Mixing Engineer

Lyrics

[Verse 1]
Onthou jy nog
Hoe lank ek in jou oë kon kyk?
Maar al die ure is net nog versierings
Soos die lyne teen jou gesig
Ek raak verlore in al jou stiltes
Hoe durf jy so vinnig hier weg vlug?
Ek voel jou intesies, hmm-hmm-hmm, is beter, beter as 'n klug
[Chorus]
Maar sonop die mense kan maar gaan
Ek weet ons kan mekaar vervang
Maar hoe langer ons terug hou
Gaan ons tyd saam berou
Jou hart is 'n gang vol geheime
Ek veg nog steeds teen al jou seine
Kan jy terug kom
En in my hart kom bly? Oh
Ja, in my kom bly, oh
[Bridge]
Sal jy luister as ek fluister
Oor wat ek vir jou voel?
Want al jou hoë mure
Hou my buite
Kan jy my sê wat jy hiermee bedoel?
Want die aand raak later
En jy, jy bly steed so koel
[Chorus]
Maar sonop die mense kan maar gaan
Ek weet ons kan mekaar vervang
Maar hoe langer ons terug hou
Gaan ons tyd saam berou
Jou hart is 'n gang vol geheime
Ek veg nog steeds teen al jou seine
Kan jy terug kom
En in my hart kom bly? Oh yeah
Ja, in my kom bly, oh
[Verse 2]
Maar sonop die mense kan maar gaan
Ek weet ons kan mekaar vervang
Maar hoe langer ons terug hou
Gaan ons tyd saam berou
Onthou jy nog
Hoe lank ek in jou oë kon kyk?
Maar al die ure is net nog versierings
Soos die lyne teen jou gesig, ja
Written by: Bernice Van der westhuizen
instagramSharePathic_arrow_out