Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Bernice West
Bernice West
Vocals
Ammiël Kelber
Ammiël Kelber
Background Vocals
Angelo Roman
Angelo Roman
Acoustic Bass Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Bernice West
Bernice West
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Vorster
Johan Vorster
Producer
Jacomien De Wet
Jacomien De Wet
Producer
Arnold de Wet
Arnold de Wet
Mixing Engineer

Lyrics

[Verse 1]
Dit lyk dalk donker in die aand as jy jou oë toe maak
Maar jou land kan skyn as jy kies
Om die lig in te laat
Dit lyk dalk vêr om te loop maar jy is duur gekoop
Die engele dans al vir daai dag wat jy jou siel weer laat doop
[Chorus]
As Hy weer kom
As Hy weer kom
Kom haal Hy Sy pêrels
Al Sy pêrels
Fraaie pêrels
Kind maak oop die deur, laat gaan jou seer, jy's baie meer werd
[Verse 2]
La-la-la-la-la, la-la-la-la
La-la-la-la-la, la-la-la-la
La-la-la-la-la, la-la-la-la
La-la-la-la-la, la-la-la-la
[Verse 3]
Jou hart heg waarde aan die wêreld wat soms om jou maai
Al voel jou tyd dalk te min, kan jy steeds vrede saai
Jy's uitgekies om te droom en in vrede te woon
Jy's nie alleen nie, kan jy die seën voel? Oh
[Chorus]
As Hy weer kom
As Hy weer kom
Kom haal Hy Sy pêrels
Al Sy pêrels
Fraaie pêrels
Kind maak oop die deur, laat gaan jou seer, jy's baie meer werd
[Verse 4]
La-la-la-la-la, la-la-la-la
La-la-la-la-la, la-la-la-la
La-la-la-la-la, la-la-la-la
La-la-la-la-la, la-la-la-la
[Bridge]
Jy's nie alleen nie
Kan jy die seën voel?
Jy's nie alleen nie
Kan jy die seën voel val?
Jy's nie alleen nie
Kan jy die seën voel?
Jy's nie alleen nie
Jy's nie alleen nie
[Verse 5]
Oh-oh-oh-oh-oh
Kind maak oop die deur, laat gaan jou seer, jy's soveel meer werd
[Verse 6]
Kom haal Hy Sy pêrels
Al Sy pêrels
Fraaie pêrels
Kind maak oop die deur, laat gaan jou seer, jy's baie meer werd
Written by: Bernice Van der westhuizen
instagramSharePathic_arrow_out