Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Bernice West
Bernice West
Vocals
Ammiël Kelber
Ammiël Kelber
Background Vocals
Angelo Roman
Angelo Roman
Acoustic Bass Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Bernice West
Bernice West
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Vorster
Johan Vorster
Producer
Jacomien De Wet
Jacomien De Wet
Producer
Arnold de Wet
Arnold de Wet
Mixing Engineer

Lyrics

[Verse 1]
As jy stil word en luister hoe my hart
'n Resies hardloop teen joune, oh-oh
En jou vingers verdwaal tussen die sterrestelsels van my lyf
Hmmm
[Verse 2]
Kan ek my hand in jou sak druk en dalk
'n Paadjie saam jou aanknoop? Oh
Want die mat op die vloer raak warm as jy jouself daaroor uitstrooi
En jy my binne nooi
[Chorus]
Klop, klop, klop, klop
Hier aan my deur
Oh-oh-oh en vat wat jou hart begeer
Want ons liefde het geen berge nie ek kan verdrink in dit wat jy my laat voel
Oh-oh
[Verse 3]
Sal jy stywer bly langer lê ek wil jou diepste vrees leer ken
Want die stories op jou borskas laat my weer voel soos toe ek 'n kind was
Ek soek jou by my ek wil jou hande stil verlei
[Verse 4]
Tussendeur die paadjies van my rug verken jou vingers 'n liefdesklug
Wat ons altwee weer laat glo, oh-oh
Soos kinders en die tandmuis dan gaan bou ons maar weer 'n lighuis
Met die sterre bo ons kop, ek wil my asem in jou verstop
[Chorus]
Oh, klop, klop, klop, klop
Hier aan my deur
Oh-oh-oh en vat wat jou hart begeer, oh-oh
Want ons liefde het geen berge nie, ek kan verdrink in dit wat jy my laat voel, oh-oh
[Bridge]
Klop, klop, klop, klop
Hier aan my deur
Oh-oh-oh
Begeer
Want ons liefde het geen berge nie, ek kan verdrink in dit wat jy my laat voel, oh-oh
[Outro]
Klop, klop, klop, klop
Hier aan my deur
Written by: Bernice Van der westhuizen
instagramSharePathic_arrow_out