Top Songs By Bernice West
Credits
PERFORMING ARTISTS
Bernice West
Vocals
Ammiël Kelber
Background Vocals
Angelo Roman
Acoustic Bass Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Bernice West
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Vorster
Producer
Jacomien De Wet
Producer
Arnold de Wet
Mixing Engineer
Lyrics
[Verse 1]
Ek dink terug vanaand aan daai tydperk waar ons twee wou trou
Die somer se liefde in jou arms toegevou
Oh, daar was donsies op die trui waarin jy my verlei het
Jou afdruk op die blou waarin jy my gekry het
[Verse 2]
Ek vertrek na gedagtes wat my weer van jou laat onthou
Jou borskas versot in my lakens toegevou
Oh, grensloos, waansin, steek weg die siel wat ek soek
Mense vergeet gou, maar dalk was die somer net geleen
[Chorus]
Sê my gou was die liefde nog altyd so rou
Of het jy dalk net jou siel verlaat? Oh
Is daar iewers iets waarby ek kon baat
Of was die somer net geleen?
[Bridge]
Do, do, do, do, do, do, do, oh, oh, oh, oh
Do, do, do, do, do, do, oh
[Verse 3]
Ek vertrek na gedagtes wat my weer van jou laat onthou
Hmm, jou wese versot in my lakens toegevou
Oh-oh, jou borskas teen myne klop aan die rooi wat ek voel
Ek sweer ek onthou nog jou suurstof wat deur my spoel
[Chorus]
Sê my gou was die liefde nog altyd so rou
Of het jy dalk net jou siel verlaat?
Is daar iewers iets waarby ek kon baat
Of was die somer net geleen?
[Verse 4]
Do, do, do, oh, oh, oh, oh
Do, do, do, do, do, do, oh
[Outro]
Sê my gou was die liefde nog altyd so rou
Of het jy dalk net jou siel verlaat?
Is daar iewers iets waarby ek kon baat
Of was die somer net geleen?
Written by: Bernice Van der westhuizen