Top Songs By MAEZTRO
Credits
PERFORMING ARTISTS
MAEZTRO
Vocals
Johelen
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johelen
Composer
Juandre Scholtz
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Juandre Scholtz
Producer
Lyrics
En as ek terug dink, aan daai dag
Somer wind en jou warm hart,
En die liggies verskyn, in die oomblik ek en jy
Maar, vat my terug na die dae waar ons weg raak
Sewe-uur die aand in die kaapse strate
Ons drink wyn en dit word al hoe later
Pretoria staan en wag vir my
Ek wil net in die oomblik bly
Verloor myself in elke gedagte
Kyk na jou en my hart word sagter
Die gebeur nooit so vinnig nie, maar dis okay bly jy net
Hier, bly jy net hier, bly jy net hier, bly jy net hier
Al die klanke so stil
Net ons twee alleen
Geen tyd, geen ruimte
Net die strate leeg
So gelukkig, niks meer seer
Maar vat my terug na die dae waar ons weg raak
Sewe-uur die aand in die kaapse strate
Ons drink wyn en dit word al hoe later
Pretoria staan en wag vir my
Ek wil net in die oomblik bly
Verloor myself in elke gedagte
Kyk na jou en my hart word sagter
Die gebeur nooit so vinnig nie, maar dis okay bly jy net
Hier, bly jy net hier, bly jy net hier, bly jy net hier
Bly by my
Sal jy bly by my?
Sal jy bly, by my?
Sal jy bly?
Bly jy net
Hier, bly jy net hier
Bly jy net hier
Bly jy net hier
Terwyl alles verdwyn
Written by: Johelen, Juandre Scholtz