Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
MAEZTRO
MAEZTRO
Performer
COMPOSITION & LYRICS
MAEZTRO
MAEZTRO
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
MAEZTRO
MAEZTRO
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Word wakker in my groen try, gaan in my vellies in gly
Die houtjies is gepak, ek is reg om te sak in die scrum
Ek word lam soos die mense aangaan
Watse kant is wat dat die groen nou spat yeah
[Verse 2]
Hier gat ons yeah
Hier gat ons yeah
Hier gat ons yeah
Hier gat ons yeah
[Verse 3]
Want ek is bok bevange hey
Dit raak nou warm vir my
Ons moet ‘n penalty kry
Pappie Pollard dan isit jy
[Verse 4]
Hier gaan ons gly
Gooi bietjie eish da vir my
Dat ek my worries kan drown
New Zealand sit sommer down
[Verse 5]
Hier gat ons yeah
Hier gat ons yeah
Hier gat ons yeah
Hier gat ons yeah
[Verse 6]
Hier gat ons yeah
Hier gat ons yeah
Hier gat ons yeah
Hier gat ons yeah
[Verse 7]
Halftyd is ‘n stress bal
Ek hoop net ons gaan inhaal
Gly 'n bietjie rond val
Die mense hierso gan mal
[Verse 8]
Ons almal wag nou net
Vir Eben Etzebeth
Die klokke gaan nou lui
Dan is haltyd weer verby
[Verse 9]
Hier gat ons yeah
Hier gat ons yeah
Hier gat ons yeah
Hier gat ons yeah
[Verse 10]
Want ek is bok bevange hey
Dit raak nou warm vir my
Ons moet ‘n penalty kry
Pappie Pollard dan isit jy
[Verse 11]
Hier gaan ons gly
Gooi bietjie eish da vir my
Dat ek my worries kan drown
New Zealand sit sommer down
[Verse 12]
Hier gat ons yeah
Hier gat ons yeah
Hier gat ons yeah
Hier gat ons yeah
[Verse 13]
Hier gat ons yeah
Hier gat ons yeah
Hier gat ons yeah
Hier gat ons yeah
[Verse 14]
Want ons is bok bevange, bok bok bevange
Ons is bok bevange, bok bok bevange ja
[Verse 15]
Bok bevange, bok bok bevange
Ons is bok bevange
[Verse 16]
Ja ons is bok bevange, bok bok bevange hey
Bok bevange, bok bok bevange
[Verse 17]
Bok bevange, bok bok bevange hey
Bok bevange, bok bok bevange, hey
Written by: MAEZTRO
instagramSharePathic_arrow_out