Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
lilJayy x
Vocals
PopRivet
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Jaco Nel
Composer
Johannes Myburgh
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Nolan Pretorius
Producer
Johannes Myburgh
Mixing Engineer
Lyrics
[Verse 1]
Ek voel soos 'n Tik Tok celeb as ek wakker word
Borsel my tande voel fresh in die angtergrond
Bodyguards om my ek chill met ‘n wagter hond
Ek’s net ‘n legend lilJayy ek is afgerond
Hoor hoe ek spit
My verses raak mal op die beat
Bring my ‘n rapper wat spit in my league
Wat kan doen wat ek doen en die mense maak freak
Rappers raak bang halloween trick or treat
[Chorus]
Ey, ek soek 'n dop en 'n joint
Ey, almal bly net na my point
Ey, kameras uit wange rooi
Ey, boude wat skud jy kan gooi
Ey, ek soek 'n dop en 'n joint
Ey, almal bly net na my point
Ey, kameras uit wange rooi
Ey, boude wat skud jy kan gooi
[Verse 2]
Ek soek ‘n dop en ‘n joint met ‘n klein bietjie ys
Want ons jakalas dope ons maak dit ‘n race
En ons maak hulle wys leer die dangerous ways
Volg my en kyk of jy saam my kan pace
Dan rap ek vir almal en almal kan rate
100 uit 10 uit ek wen ‘n ding straight
Met die talent wat ek het weet ek dis ‘n feit
Want die ouens raak kwaad en die girls begin spuit
[Chorus]
Ey, ek soek 'n dop en 'n joint
Ey, almal bly net na my point
Ey, kameras uit wange rooi
Ey, boude wat skud jy kan gooi
[Verse 3]
Tik Tok celebrities rappers is enemies
Gaan nou net groot of slat maar jou lemmetjies
Girltjies so mooi hulle almal soos Demi-Lee
Stuur my ‘n double G want ek begin nou met lives
Pop Rivet vat al jou bitches en wives
Jy word gecancel en ek word revived
Jy pay met change en ek kan net swipe
Ek rap vir fun maar bring al die vibes
Binne die plek in uitdruklik opwekkend
Ek wys jou wat rap is, jou girl op my mattress
Dis heel fokken lekker, die hate maak my sterker
Ons kuier net verder dan mis ons die wekker
Maar ons word net erger met tyd
Kuier so baie vergeet van die weights
Slat die dop ek moet meditate
lilJayy en PopRivet in die fokken huis
Written by: Jaco Nel, Johannes Myburgh