Music Video

Joyous Celebration - Vrou Van Samaria (Live at The Mosaiek Theatre - Johannesburg, 2009)
Watch Joyous Celebration - Vrou Van Samaria (Live at The Mosaiek Theatre - Johannesburg, 2009) on YouTube

Credits

PERFORMING ARTISTS
Joyous Celebration
Joyous Celebration
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Chrisma Hanekom
Chrisma Hanekom
Composer

Lyrics

Vrou van Samaria
Gee my ʼn bietjie water
Hey
Hallelujah
Vrou (Van Samaria)
Hey
(Gee my ʼn bietjie water)
Come on
(Gee my ʼn bietjie water)
You can do better than that, come on
(ʼn Bietjie water om te drink)
A bit louder come on
(Vrou van Samaria)
Jesus
(Gee my ʼn bietjie water)
Hallelujah
(Gee my ʼn bietjie water)
Yeah, yeah, yeah
(ʼn Bietjie water om te drink)
Vrou van Samaria
(Vrou van Samaria)
Yeah
(Gee my ʼn bietjie water)
Gee my ʼn bietjie water
(Gee my ʼn bietjie water)
ʼn Bietjie water om te drink
Vrou van Samaria ja
(Vrou van Samaria)
(Gee my ʼn bietjie water)
Prys Hom, prys Hom, prys Hom, prys Hom
(Gee my ʼn bietjie water)
(ʼn Bietjie water om te drink)
Luister
But hier wil ek nie bly nie
Want hier is niks vir my nie
Die hemel is my woning
En Jesus is my koning
Yeah
Hier wil ek
Want hier is niks
Die hemel
En Jesus
Hier wil ek nie bly nie
(Hier wil ek nie bly nie)
Want hier is niks
(Want hier is niks vir my nie)
Die hemel
(Die hemel is my woning)
En Jesus
(En Jesus is my koning)
Hier wil ek nie bly nie nee
(Hier wil ek nie bly nie)
Want hier is niks
(Want hier is niks vir my nie)
Die hemel
(Die hemel is my woning)
Halleluja
(En Jesus is my koning)
Can we put our hands together like this
Prys Hom, prys Hom, prys Hom, prys Hom, prys Hom
Yeah
Vrou van Samaria
(Vrou van Samaria)
Gee my ʼn bietjie water
(Gee my ʼn bietjie water)
Gee my ʼn bietjie water
(Gee my ʼn bietjie water)
ʼn Bietjie water
(ʼn Bietjie water om te drink)
Vrou van Samaria
(Vrou van Samaria)
Gee my ʼn bietjie water
(Gee my ʼn bietjie water)
Gee my ʼn bietjie water
(Gee my ʼn bietjie water)
ʼn Bietjie water om te drink
Written by: Chrisma Hanekom
instagramSharePathic_arrow_out