Top Songs By Lucas Maree
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Lucas Maree
Vocals
Pierre Schnehage
Fretless Bass Guitar
Dougie Campbell
Guitar
Harold Schenk
Keyboards
Johnny Lang
Bass
Bruce Wallace
Drums
Sergio Zampolli
Accordion
Johan Van Der Watt
Harmonica
Simon Raubenheimer
Cello
George Pretorius
Background Vocals
Riana du Plessis
Background Vocals
Roelof Colyn
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Lucas Maree
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Lucas Maree
Producer
Cesar De Almeida
Recording Engineer
Lyrics
[Verse 1]
As ek my lewe heel van vooraf oor kon kry
Sou ek min of meer dieselfde draaie maak
Sonder om te twyfel elke paadjie ry
En hoop ek loop jou ook weer raak
[Verse 2]
Selfs dieselfde foute sal ek weer begaan
Al kom ek voor dieselfde straf te staan
Die seer van val en opstaan sal ek elke keer trotseer
Want hopelik ontmoet ek jou ook weer
[Chorus]
Ek sou als presies netso weer oor wou doen
Ek sou alles netso wou herhaal
Want as ek al's dieselfde doen
Speel jy dalk dieselfde rol in my verhaal
[Verse 3]
Met waters wat verby is sal geen meul weer maal
En ek sou elke druppel weer betaal
Net vir nog een oomblik om vir jou te sê
Dat jy al's is wat ek eintlik graag wou hê
[Chorus]
Ek sou als presies netso weer oor wou doen
Ek sou alles netso wou herhaal
Want as ek al's dieselfde doen
Speel jy dalk dieselfde rol in my verhaal
[Verse 4]
Met waters wat verby is sal geen meul weer maal
En of jy al's benut het kan slegs jy bepaal
Tog sou ek net een ding graag anders wou hê
Ek wens ek het dit meer vir jou gesê
[Chorus]
Ek sou al's presies netso weer oor wou doen
Ek sou alles netso wou herhaal
Want as ek al's dieselfde doen
Speel jy dalk dieselfde rol in my verhaal
[Chorus]
Ek sou al's presies netso weer oor wou doen
Ek sou alles netso wou herhaal
Want as ek al's dieselfde doen
Speel jy dalk dieselfde rol in my verhaal
[Verse 5]
Speel jy dalk dieselfde rol in my verhaal
Written by: Lucas Maree