Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jakkie Louw
Jakkie Louw
Vocals
Riaan Swanepoel
Riaan Swanepoel
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Jakkie Louw
Jakkie Louw
Composer
Peter Robert Marais
Peter Robert Marais
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Jakkie Louw
Jakkie Louw
Producer
Riaan Swanepoel
Riaan Swanepoel
Producer

Lyrics

Grys en koud herfsblare
’n Houtbank en koffie vir twee
Herinneringe wat ons bou
Toegevou van eenvoud en siele se onthou
Onthou jy my lief
Dit was die middestad
Daar tussen hulle op ’n houtbank
Met koffie vir twee
Verlief met koffie vir twee
Jan met sy uitgestrekte hande na Maria
Geluidloos twee standbeelde
’n liefdesverhaal lank lank gelede
en ons geen berou in hede
Onthou jy my lief
Dit was die middestad
Daar tussen hulle op ’n houtbank
Met koffie vir twee
Verlief met koffie vir twee
Verlief met koffie vir twee
Vasgeklou aan liefde man en vrou
’n leeftyd se onthou op ’n houtbank toegevou
Daar val die laaste herfsblare
Eenkant ’n boemelaar onder ’n koerant
Huilend sy seerkry en emosies wat rond dwaal en val
Gebroke hart sonder seëning
Knyp ek myself net weer
Met koffie vir twee
Met koffie vir twee
Onthou jy my lief
Dit was die middestad
Daar tussen hulle op ’n houtbank
Met koffie vir twee
Verlief met koffie vir twee
Verlief met koffie vir twee
Jou lippe so sag en mooi
Op ’n houtbank
Waar die stil grys koue herfsblare
Jou mooi vasvang
Deur my oë
Met koffie vir twee
So verlief met koffie vir twee
Dit was ek en jy op ’n houtbak
So verlief met koffie vir twee
Met koffie vir twee
Written by: Jakkie Louw, Peter Robert Marais
instagramSharePathic_arrow_out