Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jodi Jantjies
Jodi Jantjies
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Jodi Jantjies
Jodi Jantjies
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Melvin Williams
Melvin Williams
Producer

Lyrics

[Verse 1]
As die storm sterk waai
En die lewe het jou verraai
Die waters sluk jou in
En jy voel jy wil verdink
Jy kan nie meer
[Verse 2]
Die plafon sak op jou neer
Jou asem snik na meer
Die mure kom in en jy voel jy het misluk
Oh jy kan nie meer
[Chorus]
Daar's net een Man
Daar's net een naam
Oh oh Jesus
Hy kom, Hy kom
Maar roep net Sy naam
Roep Sy naam
Die naam van God
[Verse 3]
As die storm sterk waai
En die lewe het jou verraai
Die waters sluk jou in
En jy voel jy wil verdink
Oh jy kan nie meer
[Chorus]
Daar's net een Man
Daar's net een naam
Jesus
Daar's net een Man
Daar's net een naam
Oh Jesus (Oh Jesus)
Hy kom, Hy kom
Maar roep net Sy naam
Roep Sy naam
Die naam van God
[Chorus]
Daar's net een Man
Daar's net een naam
Jesus
Daar's net een Man
Daar's net een naam
Jesus
Hy kom, Hy kom
Maar roep net Sy naam
Roep Sy naam
Die naam van God (Die naam van God)
Roep sy naam
Die naam van God (Die naam van God)
Roep Sy naam
Die naam van God
Written by: Jodi Jantjies
instagramSharePathic_arrow_out