Top Songs By Pieter Smith
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Pieter Smith
Vocals
Raymond Green
Guitar
Dirk van Niekerk
Keyboards
Neil Somers
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Pieter Smith
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Producer
Rogan Kelsey
Mastering Engineer
Lyrics
Dis lekker, lekker op twee plekke
Lekker, lekker op twee plekke
Wil jy die see en die bos hê?
Kan jy warm langs my kom lê?
My hart klop warm as ek in die bos stop
Warm as sy aan my hand vat en die dinge deel
Dit maak my mens, dit maak my heel
My hart klop warm as ek langs die kus stop
En my voete in die sand skop, die son van bo
Hier loop die dinge, hier maak ons so
Dis lekker, lekker op twee plekke
Lekker, lekker op twee plekke
Gee my die see en die bosveldson
Dis waar die dinge bymekaar uitkom
Dis lekker, lekker op twee plekke
Lekker, lekker op twee plekke
Wil jy die see en die bos hê?
Kan jy warm langs my kom lê?
Maak jou keelgat nat as jy van daardie wyn vat
Sit jou boude in die witsand lekker vas?
En hoor die branders skree hier oor die see
Daai rooidak oor die bosse as die son sak
Kan mos aan 'n mans se hart vat en daar binne bly
Ek kyk hom so, dis mooi vir my
Dis lekker, lekker op twee plekke
Lekker, lekker op twee plekke
Gee my die see en die bosveldson
Dis waar die dinge bymekaar uitkom
Dis lekker, lekker op twee plekke
Lekker, lekker op twee plekke
Wil jy die see en die bos hê?
Kan jy warm langs my kom lê?
Gee my die sandpad
Vat hom oor die duine, langpad
Vat hom oor die lyne, grondpad
Sit op daardie myle, maak hom oop en laat hom loop
Daar's sandpad
Vat hom oor die duine, langpad
Vat hom oor die lyne, grondpad
Sit op daardie myle, maak hom oop en laat hom loop
Dis lekker, lekker op twee plekke
Lekker, lekker op twee plekke
Gee my die see en die bosveldson
Dis waar die dinge bymekaar uitkom
Lekker, lekker op twee plekke
Lekker, lekker op twee plekke
Wil jy die see en die bos hê?
Kan jy warm langs my kom lê?
Ja, dis lekker, lekker op twee plekke
Lekker, lekker op twee plekke
Gee my die see en die bosveldson
Dis waar die dinge bymekaar uitkom
Dis lekker, lekker op twee plekke
Lekker, lekker op twee plekke
Wil jy die see en die bos hê?
Kan jy warm langs my kom lê?
Wil jy die see en die bos hê?
Kan jy warm, ja, warm langs my kom lê?
Written by: Pieter Smith