Top Songs By Neil Somers
Credits
PERFORMING ARTISTS
Neil Somers
Vocals
Jake Odendaal
Keyboards
COMPOSITION & LYRICS
Neil Somers
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Jake Odendaal
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Ons het vir jou 'n wit-kruis geplant
Tussen duisende ander teen 'n kliprand se wang
Jy is vooruit om die koning te gaan vra
Vir vergifnis vir ons mense
Dat ons die rug gedraai het
Op U waarheid
[Verse 2]
Op hierdie grond
Is 'n belofte gemaak
Diep waters gevloei
Het ons voorvaders gebloei
[Verse 3]
Op hierdie grond
Het ons hart en siel baklei
Om ons vryheid te verkry
En hierdie grond
Hierdie is bloedgrond
[Verse 4]
Met bloed en sweet
Is die prys klaar betaal
Dis ons mense se verhaal
Maar dis nie al nie
[Verse 5]
Dis in ons bloed
Om die donker te oorwin
Die verlede die begin
Is ons bewyse
Dis in ons huise
[Verse 6]
Op hierdie grond
Is 'n belofte gemaak
Diep waters gevloei
Het ons voorvaders gebloei
[Verse 7]
Op hierdie grond
Het ons hart en siel baklei
Om ons vryheid te verkry
En hierdie grond
Hierdie is bloedgrond
[Verse 8]
Jy kan ons nie breek nie
Of selfs laat vergeet nie
Ons spore geset in rots
[Verse 9]
Ons kies om te bou
Onsself te behou
Want dis al wat ons het
[Verse 10]
Op hierdie grond
Is 'n belofte gemaak
Diep waters gevloei
Het ons voorvaders gebloei
[Verse 11]
Op hierdie grond
Het ons hart en siel baklei
Om ons vryheid te verkry
En hierdie grond
Hierdie is bloedgrond
[Verse 12]
Hierdie is bloedgrond
Hierdie is bloedgrond
Hierdie is bloedgrond
[Verse 13]
Op hierdie grond
Het ons hart en siel baklei
Om ons vryheid te verkry
En hierdie grond
Hierdie is bloedgrond
Hierdie is bloedgrond
Written by: Neil Somers