Top Songs By Die Campbells
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Die Campbells
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Sylvester Fortein
Composer
Lyrics
Jaloers Bokkie
Jaloers Bokkie
Swaar sal jy kry
(Ek sê jou)
Swaar sal jy kry
Soos daardie geel baadjie jou lei
Jaloers Bokkie
Jaloers Bokkie
Beswaard sal jy bly
(Ek sê jou)
Beswaard sal jy bly
Maar vir my sal jy nie kry
Saambly, saam slaap en kind kry
Is die verloop van die lewe, so lyk dit my
Maar jy sal swaar kry
Maar jy sal swaar kry
Maar vir my sal jy nie kry
Saambly, saam slaap en kind kry
Is die verloop van die lewe, so lyk dit my
Maar jy sal swaar kry
Maar jy sal swaar kry
Maar vir my sal jy nie kry
Jy hang my aan die hakkies draad
Jy hang my aan die hakkies draad
Jy hang my aan die hakkies draad
Ek soek 'n 'Sugar Mammie" om my los te maak
Jy hang my aan die hakkies draad
Jy hang my aan die hakkies draad
Jy hang my aan die hakkies draad
Ek soek 'n 'Sugar Mammie" om my los te maak
Jaloers Bokkie
Jaloers Bokkie
Swaar sal jy kry
(Ek sê jou)
Swaar sal jy kry
Soos daardie geel baadjie jou lei
Jaloers Bokkie
Jaloers Bokkie
Beswaard sal jy bly
(Ek sê jou)
Beswaard sal jy bly
Maar vir my sal jy nie kry
Saambly, saam slaap en kind kry
Is die verloop van die lewe, so lyk dit my
Maar jy sal swaar kry
Maar jy sal swaar kry
Maar vir my sal jy nie kry
Jy hang my aan die hakkies draad
Jy hang my aan die hakkies draad
Jy hang my aan die hakkies draad
Ek soek 'n 'Sugar Mammie" om my los te maak
Jaloers Bokkie
Jaloers Bokkie
Swaar sal jy kry
(Ek sê jou)
Swaar sal jy kry
Soos daardie geel baadjie jou lei
Jaloers Bokkie
Jaloers Bokkie
Beswaard sal jy bly
(Ek sê jou)
Beswaard sal jy bly
Maar vir my sal jy nie kry
Beswaard sal jy bly
Maar vir my sal jy nie kry
Beswaard sal jy bly
Maar vir my sal jy nie kry
Written by: Sylvester Fortein