Featured In
Credits
PERFORMING ARTISTS
4Werke
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Emil Struwig
Composer
Niel Schoombee
Lyrics
Nicholis Louw
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Robin Kielly
Producer
Dirk van Niekerk
Producer
Lyrics
Dis donker en nat en koud daar buite
Reëntekenlyne teen die ruite
Jy's in my arms warm toegevou
Dis warm en knus en stil hier binne
Kom ons vergeet van al die dinge
Daar is soveel wat jy my kan vertel
Die kaggel se vure
Dans nog vir ure
Maar in jou hande sal ek smelt
Skryf jou hart in woorde
Sing vir my jou drome
Kyk my in die oë
Met jou wintersliefde
Deel met my jou vrede
Gee jou hele wese
Breek my hart se mure
Met jou wintersliefdeslied
Tussen warm en koud en asemstilte
Val 'n balans van somerhitte
Omhels met liefde toegevou
Die kaggel se vure
Dans nog vir ure
Maar in jou hande sal ek smelt
Skryf jou hart in woorde
Sing vir my jou drome
Kyk my in die oë
Met jou wintersliefde
Deel met my jou vrede
Gee jou hele wese
Breek my hart se mure
Met jou wintersliefdeslied
Vier seisoene sal altyd verander en my terugbring na jou
Maar daar is niks so lekker soos winter
Waar ek jou warmte kan vertrou
Skryf jou hart in woorde
Sing vir my jou drome
Kyk my in die oë
Met jou wintersliefde
Deel met my jou vrede
Gee jou hele wese
Breek my hart se mure
Met jou wintersliefdeslied
Skryf jou hart in woorde
Sing vir my jou drome
Kyk my in die oë
Met jou wintersliefde
Deel met my jou vrede
Gee jou hele wese
Breek my hart se mure
Met jou wintersliefdeslied
Written by: Emil Struwig, Nicholis Louw, Niel Schoombee