Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Ampie
Ampie
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Ampie
Ampie
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Coleske Artists
Coleske Artists
Producer

Lyrics

(Draai op)
Kan jy seblief n bietjie minder mooi wees
Dis moeilik on net soet te wees
My gedagtes hardloop weg
Jy maak my verlief sonder om te probeer
Ek kan nie stout gedagtes keer
Iets verkeerds voel dan so reg
My hande raak al klammer van die sweet
Sê solank jammer want ek weet
Ek maak my lippe nou gereed om jou te soen-soen
(Draai op)
Die radio se volume sodat niemand kan hoor ons vry nie
Sal jy my nie net verlei nie
(Draai op)
Die karaoke masjiene
Sodat ek vir jou daai liedjie sing
Uit Armageddon en kom sê dan jy soek my
Kan jy seblief n bietjie minder skaam wees
Ek kan jou gedagtes lees
En ek weet jy soek vir my ook
Sê my presies wat ek moet doen om jou
In hierdie arms vas te hou
Want ek kan sien dat jy nou koud kry
My hande raak al klammer van die sweet
Sê solank jammer want ek weet
Ek maak my lippe nou gereed om jou te soen-soen
(Draai op)
Die radio se volume sodat niemand kan hoor ons vry nie
Sal jy my nie net verlei nie
(Draai op)
Die karaoke masjiene
Sodat ek vir jou daai liedjie sing
Uit Armageddon en kom sê dan jy soek my
Wys my hoe jy dit bly regkry om my so mal te maak, mm-mm
Ek sou nie nou so gou by jou aanhou staan bly raak
(Draai op)
(Draai op)
Die radio se volume sodat niemand kan hoor ons vry nie
Sal jy my nie net verly nie
(Draai op)
Die karaoke masjiene
Sodat ek vir jou daai liedjie sing
Uit Armageddon en kom sê dan jy soek my
(Draai op)
Die radio se volume sodat niemand kan hoor ons vry nie
Sal jy my nie net verlei nie
(Draai op)
Die karaoke masjiene
Sodat ek vir jou daai liedjie sing
Uit Armageddon en kom sê dan jy soek
(Draai op)
Written by: Ampie
instagramSharePathic_arrow_out