Upcoming Concerts for Ryno Velvet
Credits
PERFORMING ARTISTS
Ryno Velvet
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Theunis Johannes Terblanche
Songwriter
Ryno Van Der Merwe
Songwriter
Lyrics
Net soos jy dit sê is hoe ek dit wou hoor
Kan jy 'n antwoord gee, ek staan en luister
Soms is dit genoeg, soms soek ek meer
Soms kan ek jou hoor selfs as jy fluister
Al kom die winter, wind en weer
Vloei die warm my are deur
En ek wil glo in my bewussyn
Net soos ek dink ek weet
Het ek dit weer verkeerd
Is daar lig in hierdie tonnel?
Is daar wysheid in die bondel?
Die warm van my woorde word verlore in die wind
En soos die wolke begin oorweeg
Sal die suide son set voor die donker nag
Hy antwoord my
Antwoord my
Al kom die winter, wind en weer
Vloei die warm my are deur
En ek wil glo in my bewussyn
Net soos ek dink ek weet
Al kom die winter, wind en weer
Vloei die warm my are deur
Written by: Ryno Van Der Merwe, Theunis Johannes Terblanche