Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Ray Dylan
Ray Dylan
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Ray Dylan
Ray Dylan
Composer

Lyrics

Kom vat my hand, vat my weg van hier af, ver van hier, vat my siel
Ek wil nie meer sonder jou my lewe deel Kom vat my hand
Kom tel my op langs 'n droë grondpad waar ek lankal staan en wag
Vir 'n mens soos jy wat my beter kan verstaan, kom tel my op
Gaan wys my 'n wêreld van water en van somersand
Gaan wys my hoe ware liefde in ‘n hart kan brand
En wys my hoe dit lyk daar aan die anderkant
Kom wys my hoe om 'n koning te wees in jou eie land
Aan die anderkant
Bring my dan terug, na die waarheid toe om te sien en te verstaan
Niks is ooit verniet in die lewe wat om ons aangaan, bring my dan terug
Ek sal regeer, oor ons liefde in 'n oorlog keer op keer
Jou beskerm teen die vyand niks sal met jou gebeur, niks sal gebeur
Gaan wys my 'n wêreld van water en van somersand
Gaan wys my hoe wareliefde in 'n hart kan brand
En wys my hoe dit lyk daar aan die anderkant
Kom wys my hoe om 'n koning te wees in jou eie land
Aan die anderkant
Donker waterstrome
Stukkende glas van drome
Maar ek’s bereid om weer 'n kans te vat
(Gaan wys my 'n wêreld van water en van somersand
Gaan wys my hoe wareliefde in 'n hart kan brand)
En wys my hoe dit lyk daar aan die anderkant
Kom wys my hoe om ‘n koning te wees in jou eie land
Aan die anderkant
(Aan die anderkant)
Aan die anderkant
(Aan die anderkant)
Written by: Ray Dylan
instagramSharePathic_arrow_out