Music Video

Featured In

Lyrics

[Verse 1]
Ek scheme 'n ou score nooit nie, life se rules maak jou te dronk
En die breaks lĂȘ soms so ver weg deur die tralies van 'n tronk
Jan Wolm se baksteen huisie, antie Stienie se kombuis
Waar sy en Sarie suffer, swaarkry het sy prys
Liana is nou Steve s'n, Dorien se hart is dood
Vir 'n boyfriends wat op bikes ry en rond ly sonder brood
[Verse 2]
Daars 'n vrou wat weet wat aangaan agter elke man
Al staan sy daar en die trane loop
Saggies oor haar wang
Almal maak tog foute
Saam maak ons 'n span
Solank as daar 'n vrou staan
Agter elke man
[Verse 3]
Joy Boy bly 'n jailbird en 'n welfare goose se smart
Want daar's net regtig rykdom as daar goud is in jou hart
Kom surprise my met 'n nuwe world waar elkeen op sy eie jol
Ek scheme dit kan nie werk nie want vir almal is daar 'n rol
[Verse 4]
Een speel hy weet wat vry is vasgevang in 'n cage
Speel maar waar jy lus het pel ons almal staan op 'n stage
[Verse 5]
Daars 'n vrou wat weet wat aangaan agter elke man
Al staan sy daar en die trane loop
Saggies oor haar wang
Almal maak tog foute
Saam maak ons 'n span
Solank as daar 'n vrou staan
Agter elke man
[Verse 6]
Daars 'n vrou wat weet wat aangaan agter elke man
Al staan sy daar en die trane loop
Saggies oor haar wang
Almal maak tog foute
Saam maak ons 'n span
Solank as daar 'n vrou staan
Agter elke man
Solank as daar 'n vrou staan
Agter elke man
Written by: Steve Hofmeyr
instagramSharePathic_arrow_out