Credits
PERFORMING ARTISTS
Vreemd
Performer
Henco Bosman
Lead Vocals
Angelo Roman
Bass Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Henco Bosman
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Ruan Graaff
Producer
Lyrics
Sal ons kan praat
Praat iewers
Voor jou gedagtes net verdwyn
Of sal ek stilstaan
Vir ewig
Terwyl almal anders hard baklei
En ek weet ek het dit
Werklik probeer
Om jou te breek
Jou stadig
Te verrinneweer
Maar alles is nou kleur
En alles is net kleur
Het ons te veel verander
Anders as wat
Ek wou wees
Het jy heeltemal vergeet
Ek soek net laat aand sigarette
Alkohol vrye keuses
Dans daar al iemand met my
Maar dit alles bly net
Alles bly net kleur
En alles bly net kleur
En alles bly net kleur
Almal alles alles iewers
Almal alles alles iewers
Was dit wreed
Was dit werklik alles
Alles
Want alles breek
Alles altyd iewers
Iewers
Dalk moet ek skree
Moet ek veg met almal
Almal
Want almal skree almal sien dan dat dit
Alles
Alles is net kleur
En alles is net kleur
En alles is net kleur
En alles is net
En alles is net
Almal alles alles iewers
Almal alles alles iewers
Almal alles alles iewers
Almal alles alles iewers
Written by: Henco Bosman