Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Latoscha Kyra Ollier
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Latoscha Kyra Ollier
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Jon Evertse
Executive Producer
Lyrics
Ek wil nie meer baklei nie
Kan ons ons self gou uitsort
Ek belowe ek is kalm
Soek n antwoord
Wat jy nou se
Is jou woord
Wees gou met my eerlik
Sien jy jou met my
Of moet ons nou
Maar alles los
Ophou tyd mors
Ek kan nie meer nie
Hoe kan jy nie sien nie
Hoe jou ouers jou belieg nie
Ek verloor
Gaan jy hulle of
Vir my kies
Gaan jy hulle of
Vir my kies
Kies Vir My
(kies Vir my, ek wil jou hie by my hê)
Kies Vir My
(kies vir my, baby ek is lief vir jou)
Kies Vir My
(baby, bly by my)
Kies Vir My
(oh, bly by my)
Kies Vir My
(jinne, kies vir my)
Kies Vir My
(kids vir my, baby ek is lief vir jou)
Kies Vir My
(moenie my laat huil nie)
Kies Vir My
(moenie my laat huil nie)
Onthou jy toe jy bang was
(toe ek jou gered het)
Onthou jy toe jy bang was
(ek was aleenig daar)
Onthou jy toe jy bang was
(jou ouers was nie daar nie)
Onthou jy toe jy bang was
Mmmmhhhh
Hoe kan jy nie sien nie
Hoe jou ouers jou belieg nie
Mmh
Jy verloor
Gaan jy hulle of
Vir my kies
Want
Kies vir my
Kies, kies vir my
Kies, kies vir my
Kies vir my
Kies vir my
Kies vir my
Oooohhh
Kies vir my
Kies vir my
Kies, kies vir my
Kies, kies, kies vir my
Ohhh
Kies Vir My
Kies Vir My
Written by: Latoscha Kyra Ollier