Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Laudo
Laudo
Performer
Emile Swiegers
Emile Swiegers
Guitar
Jean Swiegers
Jean Swiegers
Drums
COMPOSITION & LYRICS
Emile Swiegers
Emile Swiegers
Songwriter
Laudo Liebenberg
Laudo Liebenberg
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Emile Swiegers
Emile Swiegers
Producer
Frederick George den Hartog
Frederick George den Hartog
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Ek sien daai kyk in jou oê
En ek ken daai mens
Ons stoor 'n paar geheime
Jy weet waarin ek glo
[Verse 2]
Ek weet hoe om jou te laat lag
Soms saggies sal jy huil
Weet jy my lief?
Ek staan by jou
[Chorus]
By jou
Ek staan by jou
Jou
[Verse 3]
So waantoe gaan jy?
As die moed jou verlaat
Die storm wat jou hart lei
Spoel oor jou gedagtes
Maar glo jy my
As ek sê ek's lief vir jou?
En hoor jy my
As ek sê ek staan by jou?
[Chorus]
By jou
Ek staan by jou
Jou
By jou
By jou
Jou
[Verse 4]
Kom ons sluk ons trane saam
Lewe maak net wat hy wil
Voor jy weet is als verby
Moenie dink nie
Ek weet jy sal weer lag
En die here weet ek sal weer huil
Maar vir nou kan môre wag
Woah
[Chorus]
Ek staan by jou
Jou
By jou
Ek staan by jou
By jou
Jou
[Outro]
Jy moet weet, jou moet weet, jy moet weet, jy moet weet
Ek staan by jou
Written by: Emile Swiegers, Laudo Liebenberg
instagramSharePathic_arrow_out