Credits
PERFORMING ARTISTS
Bloumoord
Performer
Ruan Graaff
Synthesizer
Tiaan Enslin
Vocals
Martin Enslin
Drums
Trevor Enslin
Bass Guitar
Reinier Hatting
Guitar
Pedre Lamprecht
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Tiaan Enslin
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Ruan Graaff
Producer
Deon Dee
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Ek wil die kar vat en weg ry
Kom jy saam?
Hierdie mure, papiere en roetienis maak my mal
Soms is dit nodig
Om die langpad te vat en vir 'n rukkie te verdwaal
Gooi jou klere in 'n tas maak jou hare los
Wag by die hek, ek kom jou haal
[Chorus]
Ooh
Kom jy saam?
Ons gaan verdwaal
Ooh
Dans onder die maan
Vir solank as wat ons wil
Ooh
Kom ons verdwyn vêr weg net ek en jy
Ooh
Kom jy saam, kom jy saam?
[Verse 2]
Alles bly verander
Niks is meer soos wat dit altyd was nie
Jy kan wegraak saam my
Al pas ons klere nie in een tas nie
Jou hart klop anders
Ontmoet mekaar in 'n nuwe dimensie
Tyd staan stil, maar nie vir ons nie
My hart in jou hande
Moet my nooit weer los nie
[Chorus]
Ooh
Kom jy saam?
Ons gaan verdwaal
Ooh
Dans onder die maan
Vir solank as wat ons wil
Ooh
Kom ons verdwyn vêr weg, net ek en jy
Ooh
Kom jy saam, kom jy saam?
[Chorus]
Ooh
Kom jy saam?
Ons gaan verdwaal
Ooh
Dans onder die maan
Vir solank as wat ons wil
Ooh
Kom ons verdwyn vêr weg, net ek en jy
Ooh
Kom jy saam, kom jy saam?
Written by: Tiaan Enslin