Top Songs By Benjamen
Lyrics
Mmmhhh, Mmmhhh
Yeah
Hulle wil jou nie sien move nie
Ek weet nie hoekom is it so nie
Ek geweet meer wat om te glo nie
It like, en niemand wil vir niemand sien gebou nie
Ek makeer security, my life is soos 'n movie
Born to be a winner instead, I smile when I'm losing
As Ek sê, Ek gewerk hier rap, at kan nie glo nie
Hulle sal nie sê, "Die is iemand van Malibu nie"
Jah, ek maak change en daai is waar almal te hate inkom
Het gesê, "Ek gaan nie worrie nie, my tyd gaan kom"
Maak verseker dat my mense gaan my toe besluit
"You being negative" jy weet Ek is kom nie so nie
Hulle kan maak kwaad raak
Doen Net Jou Ding
Moenie worrie wat nie mense nog gaan praat nie
Jy weet niemand wil vir niemand hier verstaan nie
En kry jou own way laat niemand jou vermaak nie
Hulle kan maak kwaad raak
Doen Net Jou Ding
Moenie worrie wat nie mense nog gaan praat nie
Jy weet niemand wil vir niemand hier verstaan nie
En kry jou own way laat iemand jou vermaak nie
Hulle kan maak kwaad raak
Doen Net Jou Ding
(Doen net, doen net jou ding)
Hulle kan maak kwaad raak
Doen Net Jou Ding
(Doen net, doen net jou ding)
Hulle kan maak kwaad raak
Doen Net Jou Ding
(Doen net, doen net jou ding)
Hulle kan maak kwaad raak
Doen Net Jou Ding
Hulle kan Maak kwaad raak
Focus on yourself on getting better
I don't need nobody, they be changing like the weather
I do it for the family
I don't care about jealousy
I cannot be like you, going through it for "whatever"
Mense, gaan maak uit jou stack is Higher
Hulle is soeker jou geld en die werk, jy is hired
If they don't play me more
Tell Jehovah's witness Ek is 'n gangsta, I, I
Ek is 'n dark persoon, but mense, old ways, I've changed
I never thought about this lane, it just came my way
Ek soek quality upgrade
Ek gaan pray, soek change
Ek kan die game moet change
Ek is best van alles
I've been working hard so, they wanna see me suffer
We don't care about each other
Hulle kan maak kwaad raak
Doen Net Jou Ding
Doen net jou ding
Hulle kan maak kwaad raak
Doen Net Jou Ding
Moenie worrie wat nie mense nog gaan praat nie
Jy weet niemand wil vir niemand hier verstaan nie
En kry jou own way laat niemand jou vermaak nie
Hulle kan maak kwaad raak
Doen Net Jou Ding
Moenie worrie wat nie mense nog gaan praat nie
Jy weet niemand wil vir niemand hier verstaan nie
En kry jou own way laat iemand jou vermaak nie
Hulle kan maak kwaad raak
Doen Net Jou Ding
(Doen net, doen net jou ding)
Hulle kan maak kwaad raak
Doen Net Jou Ding
(Doen net, doen net jou ding)
Hulle kan maak kwaad raak
Doen Net Jou Ding
(Doen net, doen net jou ding)
Hulle kan maak kwaad raak
Doen Net Jou Ding
Hulle kan Maak kwaad raak
One take
Writer(s): Garth Jacobs, Lwazi Mpoko, Pindaimuhushe Bosha, Tapiwa Muchirahondo, Benjamen
Lyrics powered by www.musixmatch.com