album cover
Lavis
23
Hip-Hop
Lavis was released on October 6, 2023 by Mr Heinz as a part of the album Bishop Lavis - EP
album cover
Release DateOctober 6, 2023
LabelMr Heinz
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM72

Credits

PERFORMING ARTISTS
Mr Heinz
Mr Heinz
Performer
Riaan Scholtz
Riaan Scholtz
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Riaan Scholtz
Riaan Scholtz
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Shaney Jay
Shaney Jay
Producer

Lyrics

[Chorus]
Ekse Skarrel op die hoek vani ogend tot die aand
Ouens staan uit 24/7 opi baan
Stalaza papizela tot bine ini laan
Trap in my scheme kyk hier dis hoe dit gaan
Alles in lavis
Brutjie kyk hier het net lyn
Alles in lavis
Just pray for another day
Alles in lavis
Met die kroon don't kyk verby
Alles in lavis
Sê net jy's saam my
[Verse 1]
18 uit die skool toe loop ek hof al vir my saake
Dropped outa school for the spanga & die straate
Lavis het my bou dit was nou of was later
Ek moes deur druk tho my vriende was baase
My droome was ini piplines
Ek is mos nou quite fine
Groot geraak met subtance
Vroumense en gang signs
My past was a phase met 'n klein bietjie nice times
They wysed I cant rap I took as a punchline
[Verse 2]
I just wanted better days
Rap was een van many ways
Thank God for another day
Streetwise was accolades
Regean barnes was my bru who permy did getuig me
Dala what you must kyk hier soe staan ek staan lately
[Chorus]
Ekse Skarrel op die hoek vani ogend tot die aand
Ouens staan uit 24/7 opi baan
Stalaza papizela tot bine ini laan
Trap in my scheme kyk hier dis hoe dit gaan
Alles in lavis
Brutjie kyk hier het net lyn
Alles in lavis
Just pray for another day
Alles in lavis
Met die kroon don't kyk verby
Alles in lavis
Sê net jy's saam my
[Verse 3]
Yah the one's used to skaal me
Werk dan nou vir 'n laarnie
I don't trek you vol bru jy nog my gazi
Respect vir die scheme, townships en kasi's
24/7 op die span to be my own laarnie
If you see another day moet jy bly is
Ouens soek net kroon en gebruikers
They make you toe skrik wakker as dit verby is
But jy's safe ek kan getuig as jy saam my is
[Verse 4]
Kyk hier, was gerob by die railway
Next date was pay day
Slat toe ouens om hoep jule sal lyn kry
Respect 7490 dai is my area code
Don't kom swak vir my plek
Kyk hier Lavis have my bou
[Chorus]
Ekse Skarrel op die hoek vani ogend tot die aand
Ouens staan uit 24/7 opi baan
Stalaza papizela tot bine ini laan
Trap in my scheme kyk hier dis hoe dit gaan
Alles in lavis
Brutjie kyk hier het net lyn
Alles in lavis
Just pray for another day
Alles in lavis
Met die kroon don't kyk verby
Alles in lavis
Sê net jy's saam my
Written by: Riaan Scholtz
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...