Top Songs By Temple Boys Cpt
Credits
COMPOSITION & LYRICS
Dylin Adams
Songwriter
Terriano Duimpies
Songwriter
Chadley Dick
Songwriter
Ronin Johannes
Songwriter
Lyrics
Lag net saam jy vang mos die joke
Ek'ke lag laaste want ek is die goat
Jy's laat buite en is baie koud
Gryp sy my bene en sy's baie stout
Gebruik my as jou kombers jy kry nou benoud
Nee jinne
Jy's soos 'n sale by Shop Rite, Checkers
Jy doen'it lekker soos die naggies se lekkers
In enige plekke
My broertjie, my bra
Ha market is ha
My Winkel se bra
Maak gou n saak, ai jinne djys laag
Hoe gat ek maak
Hoe gemaak ek is lus vi n braai
Wat wil djy braai
Ekke dink djy moet moes raai
Djy bly soes n kraai
Die soorte kaas lat ekke fry
Daai's my guy
They ask me why
What wil djy draai
Temple Boys, Temple Boys
Lag nеt saam jy vang mos die joke
Ek'ke lag laastе want ek is die goat
Jy's laat buite en is baie koud
Jy's soos 'n sale by Shop Rite, Checkers
Jy doen'it lekker soos die naggies se lekkers
In enige plekke
My broertjie, my bra
Ha market is ha
My Winkel se bra
Maak gou n saak, ai jinne djys laag
Hoe gat ek maak
Written by: Chadley Dick, Dylin Adams, Ronin Johannes, Terriano Duimpies