Lyrics

Ek is baie lief vir jou
Dag en nag dink ek aan jou
Nou weet ek wat liefde is
En ek voel hoe ek vir jou mis
Ek is baie lief vir jou
Wat ek doen, doen ek vir jou
Jy's my hartseer en my vreug
Oor jou voel my hart verheug
Weet jy hoe ek oor jou voel
Liefde is vir ons bedoel
Ware liefde vir ons twee
Neem ons altyd met ons mee
Ek is baie lief vir jou
Wil jou net vir my behou
Wil jou in my arms neem
En dan voel ek nooit weer alleen
La, la-la-la-la-la-la
La, la-la-la-la-la-la
La, la-la-la-la-la-la, ha
Ek is baie lief vir jou
Jy behoort aan my alleen
Ek sal volg waar jy my neem
Niemand kan jou so bemin
Jy vul my met bewondering
Jy is die liefde in my hart
Ek bemin jou elke dag
Wil jou altyd by my hou
En ek is baie lief vir jou
Ek is baie lief baie lief vir jou
Written by: Andre Viljoen, Siegel Behrle
instagramSharePathic_arrow_out