Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Ruan Josh
Ruan Josh
Vocals
Jason Moser
Jason Moser
Drums
Stefan Swart
Stefan Swart
Programming
Ruan du Plessis
Ruan du Plessis
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Ruan du Plessis
Ruan du Plessis
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Stefan Swart
Stefan Swart
Producer

Lyrics

Jy sê, jy was al voorheen hier gewees
Hy wou hê dat jy jouself vir hom voorlees
En ek weet presies wat jy bedoel
Ek weet dis 'n prys om te betaal
Maak gereed want hier's die sleutel tot my val
Kyk na my, kyk diep tot binne my
Jou diepseer is verby
Gestuur net vir my
Bodemlose liefde vry
Raak verlore, raak verlore, raak verlore in ons see
Golf van liefde, golf van liefde, golf van liefde sleep ons mee
Ons raak verlore, raak verlore, laat ek jou toevou
Hoe langer jy vashou, hoe stywer het ek jou
Raak verlore, raak verlore, raak verlore in jou oë
O, kom lê weer, o, kom lê neer, lê jou liefde en jou seer
Raak verlore, raak verlore in ons hier en nou

Asem in, laat my liefde oor jou spoel
Stadig in, tussen strome van gevoel
Jy en ek, die lig dans oor ons saam
Omhels ons hier en nou
Van hier af kan ons bou
Ek is hier net vir jou
Raak verlore, raak verlore, raak verlore in ons see
Golf van liefde, golf van liefde, golf van liefde sleep ons mee
Raak verlore, raak verlore, laat ek jou toevou
Hoe langer jy vashou, hoe stywer het ek jou
Raak verlore, raak verlore, raak verlore in jou oë
O, kom lê weer, o, kom lê neer, lê jou liefde en jou seer
Raak verlore, raak verlore in ons hier en nou
Hoe langer jy vashou, hoe stywer het ek jou
Hoe stywer het ek jou
Hoe langer jy hier bly
Raak verlore, raak verlore, raak verlore in ons see
Golf van liefde, golf van liefde, golf van liefde sleep ons mee
Ons raak verlore, ons raak verlore, laat ek jou toevou
Hoe langer jy vashou, hoe stywer het ek jou
Raak verlore, raak verlore, raak verlore in jou oë
O, kom lê weer, o, kom lê neer, lê jou liefde en jou seer
Raak verlore, raak verlore in ons hier en nou
Hoe langer jy vashou, hoe stywer het ek jou
Written by: Ruan du Plessis
instagramSharePathic_arrow_out