Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Gé Korsten
Gé Korsten
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
A Viljoen
A Viljoen
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Boet Pretorius
Boet Pretorius
Producer

Lyrics

Ek hoor nog die lied in die hawe
(Van matrose, van matrose)
'n Lied wat vertel van hul dade
(Waar matrose altyd vaar)
Sing, seeman, sing
Jou lied wat heimwee bring
Die groot oseaan sal my hart verstaan
Al my liefde en verlange
Sing, seeman, sing
Jou lied wat heimwee bring
Die groot oseaan sal jou hart verstaan
Al jou liefde en verlange
Van Kaap tot die kant van Randhoon se Kaai
(Moes ons wegvaar, moes ons wegvaar)
En selfs waar ons vasmeer in verre Shanghai
(Was jou liefde altyd daar)
Sing, seeman, sing
Jou lied wat heimwee bring
Die groot oseaan sal my hart verstaan
Al my liefde en verlange
Die see kan 'n seeman sy vrede gee
(Deur die jare, deur gevare)
Maar nou roep my vaderland my weer
(En my hart sê ek moet gaan)
Sing, seeman, sing
Jou lied wat blydskap bring
Die groot oseaan het jou hart verstaan
Al jou liefde en verlange
Sing, seeman, sing
Jou lied wat blydskap bring
Die groot oseaan het jou hart verstaan
Al jou liefde en verlange
Al my liefde en verlange
Written by: A Viljoen, Jung, Röckelein, Schatz, T. Du Toit
instagramSharePathic_arrow_out