Top Songs By Petro de Villiers
Credits
PERFORMING ARTISTS
Petro de Villiers
Performer
Steve Hofmeyr
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Louwrens Bezuidenhout
Composer
Marius Brouwer
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Mauritz Lotz
Producer
Lyrics
Ek staan nog in die maan al het jy verdwyn
Die deure maak nou toe
Ek weet nie of ek kom of gaan
Dit hou net aan en niemand verstaan
Ek staan nou in die tou al is daar geen syn nie
Weet dit is te laat
Ek weet ek moet my drome vra
Om my te dra want niemand verstaan
Jy soek my in 'n ster
Onder in Hollywood Boulevard
En nou kan ek
Sing van al die tye in my kop
Sing van al die tye toe ons
Liefde nooit nie sou vergaan
Ons wêreld nooit sou onder gaan nie en
Sing van al die tye soos dit was
Sing van al die tye toe ons
In mekaar se arms lê
Jy niemand anders ooit wil hê as ek
Jy's op 'n ander plek
Ek hardloop agterna, dis soos in 'n droom
Ek soek jou in 'n bos, ek voel jy draai net nooit nie om
Dis als so krom
Ek weet nie hoekom
Jy sien ek hou my pose al is niemand by die huis nie
Sonder laat jy weet of ooit sal sien
Ek lag 'n traan
En gaan net aan
Want niemand verstaan
Jy soek my in 'n ster
Onder in Hollywood Boulevard
En ek kan nie
Sing van al die tye in my kop
Sing van al die tye toe ons
Liefde nooit nie sou vergaan
Ons wêreld nooit sou onder gaan nie en
Sing van al die tye soos dit was
Sing van al die tye toe ons
In mekaar se arms lê
Jy niemand anders ooit wou hê as ek
Jy's op 'n ander plek
Sing van al die tye in my kop
Sing van al die tye toe ons
Liefde nooit nie sou vergaan
Ons wêreld nooit sou onder gaan nie en
Sing van al die tye soos dit was
Sing van al die tye toe ons
In mekaar se arms lê
Jy niemand anders ooit wil hê as ek
Jy's op 'n ander plek
Jy's op 'n ander plek
Written by: Louwrens Bezuidenhout, Marius Brouwer