Top Songs By Gé Korsten
Credits
PERFORMING ARTISTS
Gé Korsten
Performer
Steve Hofmeyr
Performer
COMPOSITION & LYRICS
N. Brodszki
Composer
Paul Francis Webster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Mauritz Lotz
Producer
Lyrics
O, mag die Heer u seën vandag
Mag Hy u lei in nuwe waak
Dis my gebed vir u vandag
O, mag God u langsaam bewaar
Al is die lewe soms ook swaar
Glo tog in Hom, hy sal by u staan
O, glo in Sy genade
Hy sal u nooit verlaat nie
Hy sal u altyd beskerm as jy in Hom glo
Mag u dan saam met 'n krag van bo
Mag God u seën neem u Sy hand
Bid vir Sy krag hy sal verstaan
Vertrou op Hom en bou op Hom
En bly trou aan Sy gebod
Sy hand in u lei u elke dag
Mag die Heer u seën vandag
Mag die Heer u seën
Lewe saam
Lewe saam
Met God
Written by: N. Brodszki, Paul Francis Webster