Top Songs By Herbie
Credits
PERFORMING ARTISTS
Herbie
Performer
Steve Hofmeyr
Performer
COMPOSITION & LYRICS
C. Cleary
Composer
J. Hoes
Composer
H Van Zyl
Composer
F. Limpens
Songwriter
S. Van Zyl
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Mauritz Lotz
Producer
Lyrics
Ek dink aan jou gedurig, Dear
En aan jou oë wat glimlag, Dear
En soos jy nou hier by my staan
Sal ek jou nooit weer weg laat gaan
My enigste een, ek staan in die reën
En jy's in die sonskyn
My enigste een, laat my nie alleen
Want jy is my sonskyn
As myle ons twee eendag skei
Mag ons beloftes staande bly
Ek vaar die wêreld oorals heen
En steeds bly jy vir my die een
My enigste een, ek voel so alleen
By jou wil ek lewe
My enigste een, ek staan in die reën
By jou is my strewe
My enigste een, ek voel so alleen
By jou wil ek lewe
My enigste een, ek staan in die reën
By jou is my strewe
Jy moet hier by my bly
Altyd na aan my sy
My eniste een, ek staan in die reën
En jy's in die sonskyn
My enigste een, laat my nie alleen
Want jy is my sonskyn
Written by: C. Cleary, F. Limpens, H Van Zyl, J. Hoes, S. Van Zyl