Top Songs By Danie Botha
Credits
PERFORMING ARTISTS
Danie Botha
Performer
Steve Hofmeyr
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Danie Botha
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Mauritz Lotz
Producer
Lyrics
Kyk 'n bietjie rond
Is daar liefde in jou lewe?
Staan jy op vaste grond?
Is daar 'n doel om na te strewe?
Kan jy op jou rooktryn wolk ry?
Kan jy in die lewensdroom bly?
Want die liefde in die hart gaan jou altyd by bly
Jy sal altyd val en seerkry
Sonder dat jy werklik sal verstaan
As jy val dan moet jy gou weer opstaan
Uithou, aanhou, altyd voortgaan
En die seerkry mens se lewens baan
Wie kan dit vertsaan?
Ken jy die geheim?
Sien jy ander mense lewe?
Is daar sonskyn in jou lag
Kan jy hoër strewe?
Sing jy ook 'n lied van vrede?
Kan jy nog met blydskap lewe?
Want die liefde in jou hart gaan jou altyd by bly
Jy sal altyd val en seerkry
Sonder dat jy werklik sal verstaan
En as jy val dan moet jy gou weer opstaan
Uithou, aanhou, altyd voortgaan
En die seerkry mens se lewens baan
Wie kan dit verstaan?
Ken jy my nou?
Het jy die anderkant gesien?
Ken jy jou?
Kan ons saam 'n toekoms bou?
In ons seerkry mens bestaan
Want die liefde in die hart sal jou altyd by bly
Jy sal altyd val en seerkry
Sonder dat jy werklik sal verstaan
En as jy val dan moet jy gou weer opstaan
Uithou, aanhou, altyd voortgaan
En die seerkry mens se lewens baan
Wie kan dit verstaan?
Wie kan dit verstaan?
Wie kan dit verstaan?
Written by: Danie Botha