Music Video

Dankie - Steve Hofmeyr & Lance James
Watch Dankie - Steve Hofmeyr & Lance James on YouTube

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Steve Hofmeyr
Steve Hofmeyr
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Trad Arr D Steyn
Trad Arr D Steyn
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Kevin Kruger
Kevin Kruger
Producer

Lyrics

Dankie
Vir hierdie skone môre
Dankie
Vir hierdie nuwe dag
Dankie
Dat U oor my gewaak het
Deur die donker nag
Dankie
Vir al die goeie vriende
Dankie
Vir elke boom en blom
Dankie
Vir al die seëninge
Wat na my toe kom
Dankie
Vir elke kinder laggie
Dankie
Vir elke sonstraal
Dankie
Dat ek my regte rigting
Waar ek ook al dwaal
Dankie
Vir vlaktes en vir berge
Dankie
Vir elke silwer stroom
Dankie
Vir al ons ideale
Elke goue droom
Dankie
Vir al die goeie vriende
Dankie
Vir elke boom en blom
Dankie
Vir al die seëninge
Wat na my toe kom
Dankie
Vir hierdie skone môre
Dankie
Vir hierdie nuwe dag
Dankie
Dat U oor my gewaak het
Deur die donker nag
Dankie
Dat U oor my gewaak het
Deur die donker nag
Written by: Trad Arr D Steyn
instagramSharePathic_arrow_out