Credits

PERFORMING ARTISTS
Steve Hofmeyr
Steve Hofmeyr
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Heystek
Heystek
Composer
De Cock
De Cock
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Kevin Kruger
Kevin Kruger
Producer

Lyrics

Vriend jy weet hoe jag ons deer die lewe
Jy weet hou jag ons almal na sukses
Ons almal soek die lekker in die lewe
Maar dink ons nooit 'n oomblik aan die res
Glimlag vir almal in jou lewe
Kom strooi 'n bietjie liefde en geluk
Glimlag, wees vrolik in jou lewe
Wat vir ander doen bring vriendskap en geluk
Elkeen loop sy paadjie deer die lewe
Jy weet ons probeer almal ons bes
Die wat ek sy nek maak in sy lewe
Maar dink ons ooit 'n oomblik aan die res?
Glimlag vir almal in jou lewe
Kom strooi 'n bietjie liefde en geluk
Glimlag, wees vrolik in jou lewe
Wat vir ander doen bring vriendskap en geluk
Ou vriend, weet jy hoe vinnig vlee die lewe
Jy weet hoe dit ons almal anderques
Ons moet 'n oomblik stil staan in die lewe
'n oomblik aan te dink aan al die res
Glimlag vir almal in jou lewe
Kom strooi 'n bietjie liefde en geluk
Glimlag, wees vrolik in jou lewe
Wat vir ander doen bring vriendskap en geluk
Glimlag vir almal in jou lewe
Kom strooi 'n bietjie liefde en geluk
Glimlag, wees vrolik in jou lewe
Wat vir ander doen bring vriendskap en geluk
Written by: De Cock, Heystek
instagramSharePathic_arrow_out