Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Steve Hofmeyr
Steve Hofmeyr
Performer
COMPOSITION & LYRICS
L. Bridges
L. Bridges
Composer
Karin van Haaren
Karin van Haaren
Composer
Tony Hendrik
Tony Hendrik
Composer
Bernd Meinunger
Bernd Meinunger
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Kevin Kruger
Kevin Kruger
Producer

Lyrics

Ek sien 'n ster, dit is so vêr
Nooit sal ek ooit daaraan kan raak nie
Dit is hoog, die hemel se boog
Ek sal dit nooit tot daar kan maak nie
Ek moet probeer, nog net een keer
Dan sal ek eers verseker weet
Of ek tot hoog daar bo kan kom
En daar verby tot by die son
Waar ek elke dag, tot laat in die nag vir liefde wag
Ek reik na die sterre, niks is ooit vir my te vêr nie
Liefde in my lewe laat my ook op vlerke swewe
Iets om na te strewe want dit is my hele lewe
Ek wil aan jou vertel maar ek dink tog jy weet dit wel
Jy is my lewe
'n Arend se vlug, hoog in die lug
Niemand kom uit waar hy gaan sit nie
Hy is nie bang nie want niks kan hom vang nie
Niks kan tog beter as dit wees nie
Nou dat ek weet sal ek nooit vergeet
Dat ek moet lewe en laat leef
Dat liefde nooit weer sal vergaan
Dat dit vir ewig sal bestaan
Dat dit vir my, 'n deel sal kan bly my hele lewe
Ek reik na die sterre, niks is ooit vir my te vêr nie
Liefde in my lewe laat my ook op vlerke swewe
Iets om na te strewe want dit is my hele lewe
Ek wil aan jou vertel maar ek dink tog jy weet dit wel
Jy is my lewe
Ek reik na die sterre, niks is vir my ooit te vêr nie
Liefde in my lewe, laat my ook op vlerke swewe
Iets om na te strewe want dit is my hele lewe
Ek wil aan jou vertel maar ek dink tog jy weet dit wel
Jy is my lewe
Written by: Bernd Meinunger, Karin van Haaren, L. Bridges, Tony Hendrik
instagramSharePathic_arrow_out