Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Steve Hofmeyr
Steve Hofmeyr
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Steve Hofmeyr
Steve Hofmeyr
Composer
T.C. McCullagh
T.C. McCullagh
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Kevin Kruger
Kevin Kruger
Producer

Lyrics

Ek gee jou een kans om vir my te sê
Wat jy wil weet en van my wil hê
Verwar jy my met 'n avontuur
24/7 in sy 4 x 4
Sorry daar's nie tyd nie, want as ek moet gaan
Stap ek weer hier uit sonder jou langsaan
Ek weet jy sal my los vir 'n kavalier
Ek weet jy sal my los vir 'n rooikop Ier
Ek weet jy sal my los vir 'n Jan Plesier
En elke ander ou met 'n 4 x 4
Hy bestuur 'n 4 x 4
Ek gee jou een kans om vir my te sê
Wat die hel bedoel jy ek is afgesê
Ek bel my pel vir 'n boereraad
Hy sê sit haar naam op jou nommerplaat
Ek wens ek het 'n kar of 'n 4 x 4
'n Kop vir 'n dop en 'n kas vol bier
Ek weet jy sal my los vir 'n kavalier
Ek weet jy sal my los vir 'n rooikop Ier
Ek weet jy sal my los vir 'n Jan Plesier
Elke ander ou met 'n 4 x 4
Hy bestuur 'n 4 x 4
Ek wens ek het 'n 4 x 4
Hy's 'n pyn in die gat in die eerste rat
Wat sy drank en vrouens kop toe vat
Met 'n gaslamp en 'n oprolmat
Na die slaapsak in sy kattebak
Ek gee jou een kans om vir my te sê
Wat jy wil weet en van my wil hê
Verwar jy my met 'n avontuur
Ah, 24/7 in sy 4 x 4
Sorry, daar's nie tyd nie, want as ek moet gaan
Stap ek alweer uit sonder jou langsaan
Ek weet jy sal my los vir 'n kavalier
Ek weet jy sal my los vir 'n rooikop Ier
Ek weet jy sal my los vir Jan Plesier
Elke ander ou met 'n 4 x 4
Ek weet jy sal my los vir 'n kavalier
Ek weet jy sal my los vir 'n rooikop Ier
Ek weet jy sal my los vir Jan Plesier
En elke ander ou met 'n 4 x 4
Hy bestuur 'n 4 x 4
Hy bestuur 'n 4 x 4
Written by: Steve Hofmeyr, T.C. McCullagh
instagramSharePathic_arrow_out