Music Video

Sean Munnick & Early B - Do It Duidelik (Music Video)
Watch Sean Munnick & Early B - Do It Duidelik (Music Video) on YouTube

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Sean Munnick
Sean Munnick
Performer
Early B
Early B
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Earl Swartz
Earl Swartz
Songwriter

Lyrics

Op, af, girl shake hulle
Show them what's up, hoe lyk hulle
Uh, no fuss, girl, slay it hoor
Put jou lyf hier hoor, do it duidelik, uh
Op, af, girl shake hulle
Show them what's up, hoe lyk hulle
Uh, no fuss, girl, slay it hoor
Put jou lyf hier hoor, do it duidelik
Yo, I'm up in the place hoor
Yeah, I don't smaak vir nou geite
Uh-uh, wie wou wys hy's die yster?
Soos jy soos die yzer
Bra, los jou kak daar buite
Who's looking lazy and what-what?
Claude Chase is vaping it up, uh
Yeah, slat boois soos 'n nat lap
Van 'n man, mamma don't pay me so bah bah
Yeah, as jy mooi kinders het
Almal van 'n lyfie for me
Chise, vang die base in die beat
With my lekke dans marinating a meat
Chise, skuif die repeat, sorry
Check ook dit duidelik hier
Chise, jy's 'n baby, kom hier
En gooi jou lekke lyfie for me, now c'mon
Op, af girl, shake hulle
Show them what's up, hoe lyk hulle, uh
No fuss, girl, slay it hoor
Put jou lyf hier hoor, do it duidelik, uh
Op, af girl, shake hulle
Show them what's up, hoe lyk hulle, uh
No fuss, girl, slay it hoor
Put jou lyf hier hoor, do it duidelik
And I go, op, af, shake hulle
Show them, girl, wys hulle
Wys daai ouens, wow, date hulle
Want hier's klomp ander lyne hoor
Want jy's myne, neh, vrek mooi en gooi
Sy's duidelik
Hoor hie, booi, awe, kry jou eie kinders
Ek wil nie deel met my favourites
(Daai's duidelik)
Ok, now le-let's go
Lemme switch it up for you kinders
To get-get low van die dal af, babba, you know when I get that flow
Lemme see you shaking, girl
Jy moet jou bek net hou
Jy moet jou bek net hou, yo
Om te praat is nie nou nie girl
Uh-uh, doen die daad, oulik girl
Dis van die daal en die sou nie wil
Sean is op die beat en, ja, chise is Earl
Op, af, girl shake hulle
Show them what's up, hoe lyk hulle, uh
No fuss, girl, slay it hoor
Put jou lyf hier hoor, do it duidelikk, uh
Op, af, girl shake hulle
Show them what's up hoe lyk hulle, uh
No fuss, girl, slay it hoor
Put jou lyf hier hoor, do it duidelik, duidelik
Op, af, girl shake hulle
Show them what's up hoe lyk hulle, uh
No fuss, girl, slay it hoor
Put jou lyf hier hoor, do it duidelik, uh
Op, af, girl shake hulle
Show them what's up hoe lyk hulle, uh
No fuss, girl, slay it hoor
Put jou lyf hier hoor, do it duidelik, duidelik
Yeah, dis lekke hier
Dis tog te lekke hier
Ja, dis DJ Sean op 'n beat met Early B
Yeah, dis lekke hier
Dis tog te lekke hier
Ja, dis DJ Sean op 'n beat met Early B, hier gat ons, chise
Op, af, girl shake hulle
Show them what's up, hoe lyk hulle, uh
No fuss, girl, slay it hoor
Put jou lyf hier hoor, do it duidelik, uh
Op, af, girl shake hulle
Show them what's up, hoe lyk hulle, uh
No fuss, girl, slay it hoor
Put jou lyf hier hoor, do it duidelik
Written by: Earl Swartz, Sean Munnick
instagramSharePathic_arrow_out