Featured In
Credits
PERFORMING ARTISTS
4Werke
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Don Kelly
Lyrics
Niel Schoombee
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Robin Kielly
Producer
Dirk van Niekerk
Producer
Lyrics
[Intro]
Hey
Wild, wild, wilde weste
Wild, wild, wilde weste
[Verse 1]
Baie kom
En baie gaan
Maar hierdie plekkie bly nog staan
Baie sal
Met bloed betaal
Om my en jou hier uit te haal
[PreChorus]
Uithou en aanhou en ons trap die spore
Moed hou en kop hou, ja, ons is hier gebore (Hey)
[Chorus]
Welkom
In die wilde-wilde weste
Waar die manne bly staan
Sit die ligte aan, ja
Al die al die girls lyk die heel-heel beste
Welkom
In die wilde-wilde weste
Waar die manne bly staan
Sit die ligte aan, ja
Al die al die girls lyk die hee-heel beste (Hey)
[Verse 2]
Wild, wilde, wilde weste
Wilde weste (Hey)
Wild, wilde, wilde weste
Wilde weste (Hey)
Wild, wilde, wilde weste
Wilde weste (Hey)
Wild, wilde, wilde weste
Wilde weste (Hey)
[Verse 3]
Die deure staan
Vir almal oop
Jy sal wil bly en nooit wil loop
Hierdie plek
Van jou en my
Ons sal baklei om hier te bly
[PreChorus]
Uithou en aanhou en ons trap die spore
Moed hou en kop hou ja ons is hier gebore (Hey)
[Chorus]
Welkom
In die wilde-wilde weste
Waar die manne bly staan
Sit die ligte aan, ja
Al die al die girls lyk die heel-heel beste
Welkom
In die wilde-wilde weste
Waar die manne bly staan
Sit die ligte aan, ja
Al die al die girls lyk die hee-heel beste
[Verse 4]
Wild, wilde, wilde weste
Wilde weste (Hey)
Wild, wilde, wilde weste
Wilde weste (Hey)
Wild, wilde, wilde weste
Wilde weste (Hey)
Wild, wilde, wilde weste
Wilde weste
[Bridge]
Wie nie waag nie sal nie kan wen nie
Wees nie bang nie, jy's nie alleen nie
Wie nie waag nie sal nie kan wen nie
Wees nie bang nie, jy's nie alleen nie
[Chorus]
Welkom
In die wilde-wilde weste
Waar die manne bly staan
Sit die ligte aan, ja
Al die al die girls lyk die heel-heel beste
Welkom
In die wilde-wilde weste
Waar die manne bly staan
Sit die ligte aan, ja
Al die al die girls lyk die hee-heel beste
[Chorus]
Welkom
In die wilde-wilde weste
Waar die manne bly staan
Sit die ligte aan, ja
Al die al die girls lyk die heel-heel beste
Welkom
In die wilde-wilde weste
Waar die manne bly staan
Sit die ligte aan, ja
Al die al die girls lyk die hee-heel beste
[Verse 5]
Wild, wilde, wilde weste
Wilde weste (Hey)
Wild, wilde, wilde weste
Wilde weste (Hey)
Wild, wilde, wilde weste
Wilde weste (Hey)
Wild, wilde, wilde weste
Wilde weste
Written by: Don Kelly, Niel Schoombee