Featured In

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Battery 9
Battery 9
Songwriter

Lyrics

[Verse 1]
Hier sit ek al weer in Kakstraat
Alles lyk tog so bekend
Ek ken elke mens hier persoonlik
Ek ken elke kraak in die sement
[Verse 2]
Hier sit ek al weer in Kakstraat
Die plek wat ek so verpes
En ek kan dit net nie ignoreer nie
Hierdie is 'n baie swak adres
[Verse 3]
Hier sit ek al weer in Kakstraat
Arm, deurmekaar en broos
Ek soek tevergeefs na 'n uitsig
En dit maak my moedeloos
[Verse 4]
So welkom welkom hier in Kakstraat
At least kan ons nog kla en kak praat
Want alles is tydelik, alles vergaan
Maar die goeie ou Kakstraat hou aan, en hou aan, en hou aan, en hou aan, en hou aan
Bly staan tot in ewigheid aan
Written by: Battery 9
instagramSharePathic_arrow_out