Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Bouwer Bosch
Bouwer Bosch
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Bouwer Bosch
Bouwer Bosch
Songwriter

Lyrics

Neem 'n foto van die oomblik maak seker jy kry alles in
Omring jouself met vriende wat tot die dood toe vir jou sal sing
Hou vas aan jou besluite leer om te vergewe
Hou vas aan jou besluite leer om te vergewe
Steek jou hand in die lug
As jy saam my wil vlug
Steek jou hand in die lug
As jy saam my wil vlug
Want ek weet jy is net so bang soos ek
(Oh-oh-oh)
Ek weet jy is net so moeg soos ek
(Oh-oh-oh)
Ek weet jy is net so bang soos ek
(Oh-oh-oh)
Kom ons hardloop weg van hierdie plek
(Oh-oh-oh)
Gee jou hart te minste een keer vir iemand wat dit nodig het
Wees suinig met jou soene dis waarmee ons sielle reis
Luister meer na jouself volg meer jou eie hart
Luister meer na jouself die lewe is soms te hard
Steek jou hand in die lug
As jy saam my wil vlug
Steek jou hand in die lug
As jy saam my wil vlug
Want ek weet jy is net so bang soos ek
(Oh-oh-oh)
Ek weet jy is net so moeg soos ek
(Oh-oh-oh)
Ek weet jy is net so bang soos ek
(Oh-oh-oh)
Kom ons hardloop weg van hierdie plek
(Oh-oh-oh)
(Plek, plek, plek)
Probeer weer is 'n goeie geweer
Kalmeer lewe gaan met jou gebeur
Probeer weer is 'n goeie geweer
Kalmeer lewe gaan met jou gebeur
Steek jou hand in die lug
As jy saam my wil vlug
Steek jou hand in die lug
As jy saam my wil vlug
Want ek weet jy is net so bang soos ek
(Oh-oh-oh)
Ek weet jy is net so moeg soos ek
(Oh-oh-oh)
Ek weet jy is net so bang soos ek
(Oh-oh-oh)
Kom ons hardloop weg van hierdie plek
(Oh-oh-oh)
Probeer weer
Kalmeer
Probeer weer
Kalmeer
Written by: Bouwer Bosch
instagramSharePathic_arrow_out