Видео

В составе

Создатели

ИСПОЛНИТЕЛИ
Theuns Jordaan
Theuns Jordaan
Исполнитель
МУЗЫКА И СЛОВА
Koos Du Plessis
Koos Du Plessis
Автор песен

Слова

As niemand van jou hoor nie As niemand van jou weet nie Kan jy tog niks verloor nie Kan niemand jou vergeet nie As niemand jou bemin nie As niemand jou ooit raak nie Kan niemand trou versin nie Kan niemand jou versaak nie Dis tog so eenvoudig Dis jy alleen net jy En die groter sorge gaan vanself verby Niks om te verhaal nie net die vrede bly Niks om te betaal nie En skielik is jy vry As jy op niemand leun nie En niks van iemand vra nie hoef niemand jou te steun nie hoef niemand jou te dra nie Dis tog so eenvoudig dis jy alleen net jy En die groter sorge gaan vanself verby Niks om te verhaal nie net die vrede bly Niks om te betaal nie En skielik is jy vry (Instrumente) Dis tog so eenvoudig dis jy alleen net jy en die groter sorge gaan vanself verby Niks om te verhaal nie net die vrede bly Niks om te betaal nie En skielik is jy vry (Herhaal)
Writer(s): Koos Plessis Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out