Видео

В составе

Создатели

ИСПОЛНИТЕЛИ
Zurilda
Zurilda
Бэк-вокал
МУЗЫКА И СЛОВА
Pierre Rossouw
Pierre Rossouw
Автор песен
Byron Keno
Byron Keno
Автор песен
ПРОДЮСЕРЫ И ЗВУКОРЕЖИССЕРЫ
Byron Keno
Byron Keno
Продюсер

Слова

Elke belofte wat ek ooit gemaak het Elke keer wat ek aan jou geraak het Elke woord wat uit my mond kom Onthou Elke soen wat ek jou ooit gegee het Elke vyand wat ek ooit gekeer het Elke bietjie wat my hart treur Onthou Ek is hier vir jou Ek is hier vir jou Tot als stop en my hart nie meer klop Ek is hier vir jou Ek is hier vir jou Onthou Ek lewe vir jou Vir dit wat ons saam aan bou Ek deel hierdie hart Ek weet wat dit vat Om te lewe vir jou Onthou Elke paadjie wat ons al gestap het Al die houe wat ek al gevat het Die minute en sekondes Onthou Ek is hier vir jou Ek is hier vir jou Tot als stop en my hart nie meer klop Ek is hier vir jou Ek is hier vir jou Onthou Ek lewe vir jou Vir dit wat ons saam aan bou Ek deel hierdie hart Ek weet wat dit vat Om te lewe vir jou Wat nog kom sal ons nie nou besef nie Hoe lief twee mense mekaar kan he nie Maar ek weet als is verewig ja ek weet als is verewig Wat nog kom sal ons nie nou besef nie Hoe lief twee mense mekaar kan he nie Maar ek weet als is verewig Onthou Ek lewe vir jou Vir dit wat ons saam aan bou Ek deel hierdie hart Ek weet wat dit vat Om te lewe vir jou Onthou
Writer(s): Pierre Rossouw Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out